Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Kyknet bied aan Droomland - Kaapse Wynlande

Date: Saturday, 23 November 2024 - Saturday, 23 November 2024 2024-11-23 10:30:00 2024-11-23 20:00:00 Africa/Johannesburg Kyknet bied aan Droomland - Kaapse Wynlande Kyknet bied aan Droomland - Kaapse Wynlande Solms Delta Wynplaas, Franschhoek Kyknet bied aan Droomland - Kaapse Wynlande tickets@plankton.mobi

Price: R 150,00 - R 250,00

Venue: Solms Delta Wynplaas, Franschhoek View map

  • Doors open: 09:30
  • Show Starts: 10:30
  • Show Ends: 20:00

About this event:
Droomland.
Die derde droom is hier.
Die droom van 'n landskap vol mense wat sing en lag; dans en drink; hoop en huil - saam onder die vlaggies en die blare van 'n lentedag. Dié jaar bring ons harder klank, groter krag, maller musiek en, meer as dit, die grootste gees!

Verwag vreemder dinge, mooier memories en die line-up van die dekade in die hart van Pretoria en - vir die eerste keer ooit - in die Kaapse Wynlande!

NB: SLEGS 2500 KAARTJIES BESKIKBAAR VIR KAAPSE WYNLANDE.

Datum: 23 November 2024
Venue: Solms-Delta Wynplaas, Franschhoek
Tyd: 10:00 - 20:00

Sambrele en kamstoele is welkom, ongelukkig geen gazebos nie. Bring asb oorspronklike ID, paspoort of studente kaart saam indien jy toegang tot die kroeg area wil hê.

Line-Up:
Spoegwolf
Will Linley
Van Pletzen
Koos Kombuis
Ben Dey
Die Melkterkommissie
Deon Meyer
Emile Swiegers
___________________________________
Verbode items:
Onwettige dwelms
Vuurwapens
Koelboks
Eie kos en drank
Diere

Reg Van Toegang Voorbehou

Kansellasies & Terugbetalingsbeleid Alhoewel jy geregtig is om jou kaartjies te kanselleer, kan jy aanspreeklik wees vir kansellasiefooie soos bepaal deur die eienaar van die geleentheid.
Die volgende kansellasiefooie is van toepassing vir hierdie geleentheid:
- Kansellasie minder as 7 dae voor die geleentheid: ’n Kansellasiefooi van 75% sal gehef word
- Kansellasie minder as 30 dae voor die geleentheid: ’n Kansellasiefooi van 50% sal gehef word
- Kansellasie meer as 30 dae voor die geleentheid: ’n Kansellasiefooi van 25% sal gehef word
- Kansellasie op die dag van of na die geleentheid: Geen kansellasieversoeke sal na die geleentheid oorweeg word nie
- Geen terugbetalings die dag na die geleentheid nie
*** Terugbetalings sal slegs verwerk word binne 2 dae na die geleentheid plaasgevind het en slegs indien jou kaartjies nie gebruik is nie.

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Animals Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
Kinders onder 12 jaar.
Junior Admission
R 150,00 R0
Early Bird

SOLD OUT

R 200,00 R0
Phase 1
R 250,00 R0
Phase 2

Opening Soon

R 300,00 R0
Total: R0