Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Buy Tickets

Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling

Date: Thursday, 24 October 2024 - Thursday, 24 October 2024 2024-10-24 18:30:00 2024-10-24 22:00:00 Africa/Johannesburg Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling Kleinkaap Boutique Hotel Die Waterplek Gabriëllië - Carina Stander Boekbekendstelling tickets@plankton.mobi

Price: R 130,00

Venue: Kleinkaap Boutique Hotel View map

  • Doors open: 18:00
  • Show Starts: 18:30
  • Show Ends: 22:00

About this event:
Kom vier die einde van Die Bergengel-boekreeks deur Carina Stander.

✨Die Waterplek Gabriëllië
📅24 Oktober 2024
⌛18:00 vir 18:30
🌿Kleinkaap Boutique Hotel, Centurion, Pretoria
🥂R130 per persoon (Sluit in eetgoed en boekbekendstelling toegang) (Sluit uit verpligtende Plankton.mobi diensfooi)

Word betower deur 'n aand van stories, musiek, Gabriëllië-geinspireerde kos & wyn in 'n tuin vol feetjieligte.

Drag: soos karakters uit die Bergengel-boekreeks.
Die boekreeks sal te koop wees.

🥗Op die Spyskaart:
- Varklies sosatie met soutering soet glasuursel
- Gekarameliseerde piesang lollipops
- Salami op neutbrood met sterk boskruie sous
- Kamma kalkoen en sampioen pastei met reenboog groente
- Bye-soentjies tert met kruie tee

Kaartjies beskikbaar aanlyn by https://kleinkaap.plankton.mobi/ or loer direk in by www.kleinkaap.co.za > Events. Kaartjies slegs beskikbaar op Plankton.mobi, geen herverkoop van kaartjies sal aanvaar word. Kaartjies is nie terugbetaalbaar. Vir meer inligting skakel ons gerus by hello@kleinkaap.co.za

Restrictions:

    No Alcohol Allowed
  • No Braais Allowed
  • No Cans Allowed
  • No Drugs Allowed
  • No Fireworks Allowed
  • No Food Allowed
  • No Glass Allowed
  • No Refreshments Allowed
  • No Weapons Allowed
Ticket Type Amount Price per ticket Sub Total
General Admission
R 130,00 R0
Total: R0